[rev_slider alias=”classic-carousel3″]

Ons doen dit sedert 2002…
…ons dit nou nòg beter.

GOUD EN SILWER

Woorde: EITEMAL, 1828

Goud en silwer het ek lief, met hul kartelrandjies–
lank aan Pa my bedelbrief, kort bly die kontantjies.
Platsak sit ek tuis en kwyn–en ek sien van verre
net die maan se silwerskyn, goudlag van die sterre,
net die maan se silwerskyn, goudlag van die sterre.

Hart van Silwer

Woorde: Harlekyn

Gee my iemand met n hart van Silwer,
want n hart van goud wil almal he.
Ek sal die waarde in jou sien.
Nie jou mark waarde nie.
Net die waarde in jou…

Ek is dankbaar vir wat ek kan doen en bevredig met elke gelukkige klient.